Die Ferndale Familie van Maatskappye het ‘n industrie erkende, ervare senior bestuur span met uitstekende individuele asook gesamentlike operasionele en finansiële sake geskiedenis. Die uitvoerende bestuur span het van verskillende geografiese areas regoor die Verenigde State geskuif na Boulder, Colorado, en bring byna 100 jaar van multi familie en verwante ervaring na die maatskappy.

Ons as ‘n maatskappy kan ons sukses grootliks toeskryf aan die tydige reaksie tyd en toeganklikheid van ons professionele personeel wat op die perseel teenwoordig is. Ons omgee toenadering word elke dag ten toon gestel, of dit die vinnige oplos van instandhouding probleme is, die wys van ‘n woonstel vir ‘n moontlike huurder gedurende tye wat in hulle besige skedule inpas (soos byvoorbeeld na werksure of oor naweke) of gasheer speel by elke eiendom vir geleenthede soos inwoner braai, vakansie partytjies en skouhuise.

Soos ons aan ons nuwe inwoners vertel: “Jy sal tuis voel vanaf die eerste oomblik wat jy arriveer.” Of hulle kies om by ons te bly vir slegs ‘n kort tyd terwyl hulle spaar om ‘n huis te koop of besluit om vir jare by ons te woon, ons doel is om vir elkeen binne ons gemeenskappe ‘n positiewe ervaring te gee.


Senior bestuur span

Die Ferndale groep van maatskappye beskik oor ‘n ervare senior bestuur span met ‘n sterk finansiële agtergrond. Die span, wat gewerf is vanaf groter markte regoor die land, is ‘n ervare groep kenners op hul gebied met ‘n suksesvolle rekord agter hul name.

Alon Yonatan Voorsitter en Hoof Uitvoerende Beampte Sien agtergrond

Alon Yonatan
Voorsitter en Hoof Uitvoerende Beampte
Sien agtergrond

Nikki Carter-Bougeno Bedryfsdirekteur Sien agtergrond

Nikki Carter-Bougeno
Bedryfsdirekteur
Sien agtergrond

Halle Mathues Direkteur van Menslike Hulpbronne Sien Agtergrond

Halle Mathues
Direkteur van Menslike Hulpbronne
Sien Agtergrond