Peter Mirsky

Kontroleur


Peter Mirsky.jpg

Peter Mirsky beskik oor ‘n wye agtergrond van meer as twee dekades met sy ervaring in kapitaal toekenning en kapitaal analise wat hom ‘n aanwins tot Die Ferndale Realty Group maak. Hy het as die Hoof Finansiële beampte en Hoof Beleggings beampte by nasionale asook internasionale familie kantore gedien. Mnr. Mirsky het ook gewerk met skansfondse en ander Wall Street firmas soos wat hul belegging platforms gegroei het deur ‘n verskeidenheid siklusse.

Buiten Peter se finansiële ondervinding was hy ook aktief betrokke by ‘n verskeidenheid internasionaal erkende kulturele organisasies deur die loop van sy loopbaan, insluitende waarneming as die Direkteur van Finansies van die ondernemings been van die Juilliard Skool asook konsultasie by ‘n hoogs aangeskrewe kinder geletterdheid program wat in Harlem gebaseer is.

Mnr. Mirsky het sy voorgraadse studies in Ekonomie aan die Universiteit van Pennsylvania voltooi asook sy Meesters in Besigheidsadministrasie by die Universiteit van New York. Buiten sy professionele aktiwiteite is hy ‘n hardloper en yshokkie speler.