Welkom

Waar Integriteit Sukses Bou

 
Ferndale_PJ_456.jpg

TUIS   /   OMTRENT ONS   /   ONS EIENDOMME   /   BELEGGER BETREKKINGE   /   VERKRYGINGS KRITERIA   /   INDIENSNEMING   /   KONTAK


The Ferndale Realty Group (Die Ferndale Eiendomsgroep) is ‘n eiendombeleggingsmaatskappy wat fokus op die verkryging en voortgaande handelinge (via gelisensieerde eiendomsmaatskappye) van woonstelgemeenskappe regdeur die Verenigde State. Die maatskappy en baie van hul geassosieerde maatskappye word gerespekteer in die woonstel industrie as effektiewe operateurs, en die verskeie eiendomme waarmee hulle betrokke is verdien hoë punte vir hul professionele personeel as gevolg van hulle beskikbaarheid op die perseel, vinnige terugvoer en toeganklikheid vir beide huidige en toekomstige inwoners.